Toegang tot die eksamenbladsy

PV-kandidate kan nou inteken op die eksamenplatform om die sisteem te toets en vorige vraestelle deur te werk.

Lees meer

Welkom, Voortrekker!

Baie welkom by Die Voortrekkers se Presidentsverkenner-webblad. Die Presidentsverkennerproses is 'n vrywillige, deurlopende proses wat oor die hele Verkennerloopbaan strek en afsluit met 'n Presidentsverkenner Afrondingsgeleentheid. Elke Verkenner is self in beheer van die suksesvolle afhandeling van die proses, en dit is ons wens dat elke kandidaat sodanig hom of haarself verryk. Geniet hierdie opwindende rys waarop jy is!

Nasionale Komitee: Verkennersake
-->