PV-Teoretiese Vraestel 2023

  • Eksamendatum (Suid-Afrika): 17 April 2023
  • Eksamendatum (NamibiĆ«): 13 Maart 2023
  • Spesiale Eksamendatum: 24 April 2023
  • Tydsduur 2 ure
  • Punte 120
pv vraestel

Die PV-Teoretiese Vraestel 2023 word elektronies geskryf op Maandag, 17 April 2023 vir Suid-Afrikanse kandidate.
Jou eksamenlokaal sal deur jou kommando, oord of gebied aan jou deurgegee word.

Toegang tot die Eksamenplatform

Alle PV kandidate kan nou reeds die eksamenplatform gebruik om die sisteem te toets en vorige vraestelle deur te werk. Volledige toeganginstruksies is beskikbaar hier.

Eksamenriglyne

Eksamenriglyne vir die vraestel is beskikbaar hier.

-->